Tuisblad

Annelize is 'n pastorale terapeut met meer as 20 jaar evaring. Sy het 'n trauma kliniek in die Noordekant van Pretoria teen die hange van die Magaliesberge. Die spreekkamer is welbekend vir onder andere trauma-hantering soos gewapende roof, verkragting, geweld, ongelukke, rampe en kinderjare trauma soos molestering en verwerping, verhoudings, verskillende soorte depressie ,Post-traumatiese stres, uitbranding, angs, seksuele verslawings en huishoudelike geweld.

Annelize

Sy bied seminare aan en tree ook op as gasspreker by geleenthede.

Verskeie boeke het al uit haar pen verskyn.

Sy het haar BA, BD by UP verwerf. Daarna haar Honneurs in Sielkunde by Unisa.

En toe weer MTh en PhD in trauma by UP.

Person Centre Psychotherapy by Unisa.

Trauma Debriefing by TUT.

Traumatic Incident Reduction practoiner en Lid by TIRA (SA).

Lid en geakkrediteer by SAAP.